Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Tiener seun boeke (Afrikaanse aksie of suspensie)
icon1.gif  Tiener seun boeke [boodskap #136546] Sa, 15 Mei 2021 07:47 na volgende boodskap
Marko  is tans af-lyn  Marko
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 2021
Karma: 0
Junior Lid
Goeie more ek is opsoek na tiener seun boeke.
Re: Tiener seun boeke [boodskap #136548 is 'n antwoord op boodskap #136546] Sa, 15 Mei 2021 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Ek weet nie wat seuns vandag lees nie, maar in my dae was boeke soos Trompie, Die Uile en Fritz Deelman baie gewild gewees.

Kyk ook na Rampie op die Oorlogspad en Nautilus 90 Grade Noord, wat jy gratis van die webwerf kan aflaai.

Lekker lees!
Re: Tiener seun boeke [boodskap #138769 is 'n antwoord op boodskap #136546] Sa, 22 Januarie 2022 15:54 Na vorige boodskap
Tipe_Roelf  is tans af-lyn  Tipe_Roelf
Boodskappe: 4
Geregistreer: Desember 2020
Karma: 1
Junior Lid
Toe ek 'n tiener was (wat nie so lank gelede was nie Razz ) het ek ook so bietjie Fritz Deelman gelees. Die rebellie van Sloet Steenkamp en FA Venter se Man van Cirene en Die koning se wingerd was my gunstelinge.
Vorige onderwerp: Ou groen Afrikaanse Kinderensiklopedie van die sestigerjare
Volgende onderwerp: Sterre vir die donker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 14:33:49 MGT 2024