Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eteries
eteries [boodskap #136277] Wo, 14 April 2021 20:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eteries
Afbreking: e•te•ries
Samestelling: eter + -ies


Byvoeglike naamwoord: eteries
Attributief: eteriese

Betekenis:
• Wat vinnig verdamp of verslaan.

Gebruik:
• Roosolie is 'n kosbare eteriese olie.

Sinoniem:
• vlugtig

Vertaling:
Engels: ethereal
Nederlands: etherisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: empiries
Volgende onderwerp: fiasko
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 04:03:19 MGT 2024