Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » efemeries
efemeries [boodskap #136274] Wo, 14 April 2021 18:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
efemeries
Afbreking: e•fe•me•ries


Byvoeglike naamwoord: efemeries
Attributief: efemeriese

Betekenis:
• Van korte duur.

Gebruik:
• Landkuns (soos patrone in landerye, of kunswerke van sand of ys) kan soms efemeries van aard wees.

Sinoniem:
• kortstondig
• nie-blywend
• vervlietend
• vlugtig
• tydelik

Vertaling:
Engels: ephemeral
Nederlands: efemerisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: orrelis
Volgende onderwerp: ouetehuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 09:44:29 MGT 2024