Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » orrelis
orrelis [boodskap #136273] Wo, 14 April 2021 18:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18844
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Orrelis.
'n Orrelis.
orrelis
Afbreking: or•rel•is
Samestelling: orrel + -is


Selfstandige naamwoord: orrelis
Meervoud: orreliste
Verkleinwoord: orrelissie
Meervoud van verkleining: orrelissies

Betekenis:
• Persoon (manlik of vroulik) wat die orrel bespeel.

Gebruik:
• Die gemeente sukkel om by die haastige orrelis by te hou.

Wisselvorm:
• orgelis

Sinoniem:
• orrelspeler

Antoniem:
• orreliste (vroulik)

Vertaling:
Engels: organist
Nederlands: orgelist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drogredenasie
Volgende onderwerp: efemeries
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 12:18:14 MGT 2024