Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toedien
toedien [boodskap #135834] Wo, 03 Maart 2021 18:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18802
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toedien
Afbreking: toe•dien
Samestelling: toe + dien


Werkwoord: dien toe, toedien
Verlede tyd: het toegedien

Betekenis:
• Iemand iets gee (soos 'n hou) of ingee (soos medikasie).

Gebruik:
• Die narkotiseur sal voor die operasie narkose toedien.

Spreekwoord:
• Die nekslag toedien. [Heeltemal vernietig.]

Sinoniem:
• aanwend
• administreer
• doseer
• ingee
• medikeer
• salf

Afgelei:
• toediening

Vertaling:
Engels: to administer, give
Nederlands: toedienen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afrokkel
Volgende onderwerp: bedaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 09:00:13 MGT 2024