Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » misgis
misgis [boodskap #135832] Wo, 03 Maart 2021 16:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
misgis
Afbreking: mis•gis
Samestelling: mis + gis


Werkwoord: misgis
Verlede tyd: het misgis

Betekenis:
• Verkeerd beoordeel of tot die verkeerde gevolgtrekking kom (meestal ter goeder trou).

Gebruik:
• Dit wys jou nou hoe 'n mens jou kan misgis!

Sinoniem:
• misreken
• vergis

Afgelei:
• misgissing

Vertaling:
Engels: to misjudge, guess wrong, be mistaken
Nederlands: vergissen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vangwa
Volgende onderwerp: afrokkel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 22:08:14 MGT 2024