Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vangwa
vangwa [boodskap #135831] Wo, 03 Maart 2021 15:29
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vangwa
Afbreking: vang•wa
Samestelling: vang + wa


Selfstandige naamwoord: vangwa
Meervoud: vangwaens
Verkleinwoord: vangwaentjie
Meervoud van verkleining: vangwaentjies

Betekenis:
• Polisievoertuig waarin gevangenes vervoer word.

Gebruik:
• Die polisie het die dief onseremonieel in die vangwa gestop en selle toe geneem.

Sinoniem:
• patrollievoertuig
• patrolliewa
• polisiewa

Hiperoniem:
• polisievoertuig

Verwant:
• polisiemotor

Vertaling:
Engels: pick-up van, squad car
Nederlands: patrouillewagen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoolhemp
Volgende onderwerp: misgis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 14:43:48 MGT 2024