Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoolhemp
skoolhemp [boodskap #135830] Wo, 03 Maart 2021 15:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoolhemp
Afbreking: skool•hemp
Samestelling: skool + hemp


Selfstandige naamwoord: skoolhemp
Meervoud: skoolhemde
Verkleinwoord: skoolhempie
Meervoud van verkleining: skoolhempies

Betekenis:
• 'n Hemp wat skool toe gedra word as deel van 'n leerling se skooluniform.

Gebruik:
• Die seuns dra 'n grys kort- of langbroek met 'n wit skoolhemp.

Hiperoniem:
• skoolklere

Vertaling:
Engels: school shirt
Nederlands: schooloverhemd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klou
Volgende onderwerp: vangwa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 20:21:38 MGT 2024