Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoogstaande
hoogstaande [boodskap #135548] Do, 28 Januarie 2021 09:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoogstaande
Afbreking: hoog•staan•de
Samestelling: hoog + staande


Byvoeglike naamwoord: hoogstaande
Attributief: hoogstaande

Betekenis:
• Wat 'n hoë pyl of standaard handhaaf en daarom hoë aansien geniet.

Gebruik:
• Selfs deur hierdie moeilike en onvoorspelbare tye verbind ons onsself om dienste van hoogstaande gehalte te lewer.

Sinoniem:
• eminent
• uitmuntend
• voortreflik

Vertaling:
Engels: eminent, of high standing
Nederlands: hoogstaande

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gedrag
Volgende onderwerp: reënjas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 16:09:20 MGT 2024