Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » riller
riller [boodskap #135540] Wo, 27 Januarie 2021 15:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
riller
Afbreking: ril•ler


Selfstandige naamwoord: riller
Meervoud: rillers
Verkleinwoord: rillertjie
Meervoud van verkleining: rillertjies

Betekenis:
• 'n Genre van boeke en rolprente waar angs by die leser of kyker gewek word.
• Iets wat mens laat ril; die rillings gee.

Gebruik:
Wolwedans in die skemer is 'n riller wat deur Leon van Nierop geskryf is.
• Die petrolprys is 'n riller!

Sinoniem:
• grieselroman
• moordverhaal
• spanningsboek
• spanningsroman

Vertaling:
Engels: thriller
Nederlands: thriller

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanklam
Volgende onderwerp: opdien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 01:25:18 MGT 2024