Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanklam
aanklam [boodskap #135539] Wo, 27 Januarie 2021 14:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanklam
Afbreking: aan•klam
Samestelling: aan + klam


Werkwoord: klam aan, aanklam
Verlede tyd: het aangeklam

Betekenis:
• Natterig, klam of vogtig maak.

Gebruik:
• Plaas 'n paar ryskorrels in die soutpot om te verhoed dat die sout aanklam.

Sinoniem:
• bedrup
• benat
• bevogtig
• natmaak

Vertaling:
Engels: to moisten
Nederlands: bevochtigen

Nota:
• "Aangeklam" (b.nw) beteken om effens dronk te wees.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seewier
Volgende onderwerp: riller
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:52:01 MGT 2024