Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » arrestasie
arrestasie [boodskap #134887] Vr, 04 Desember 2020 19:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
arrestasie
Afbreking: ar•re•sta•sie


Selfstandige naamwoord: arrestasie
Meervoud: arrestasies

Betekenis:
• Die handeling van arresteer; inhegtenisneming met die doel om 'n persoon voor die hof te bring.

Gebruik:
• Puik ondersoekwerk deur die polisie het tot 'n arrestasie gelei.

Vertaling:
Engels: arrest, apprehension
Nederlands: arrestatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: arresteer
Volgende onderwerp: bergklimmer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 16:18:54 MGT 2024