Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » karnallie
karnallie [boodskap #134885] Vr, 04 Desember 2020 15:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
karnallie
Afbreking: kar•nal•lie


Selfstandige naamwoord: karnallie
Meervoud: karnallies
Verkleinwoord: karnallietjie
Meervoud van verkleining: karnallietjies

Betekenis:
• 'n Ondeunde, onnutsige persoon.

Gebruik:
• Hy is 'n regte karnallie.

Wisselvorm:
• kanallie

Sinoniem:
• asjas
• deugniet
• niksnut
• rakker
• vabond

Afgelei:
• karnalliebyter
• karnalliestreke

Vertaling:
Engels: rascal
Nederlands: bengel, rakker, rekel, vlegel, schoffie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: poephol
Volgende onderwerp: arresteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 08:20:54 MGT 2024