Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moederskoot
moederskoot [boodskap #134859] Do, 03 Desember 2020 11:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
moederskoot
Afbreking: moe•der•skoot
Samestelling: moeder + skoot


Selfstandige naamwoord: moederskoot
Meervoud: moederskote

Betekenis:
• Die skoot (na geboorte) of baarmoeder (voor geboorte) van 'n vrou.

Gebruik:
• Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken; voordat jy gebore is, het Ek jou aan My gewy en jou as profeet vir die nasies aangestel. [Jeremia 1:5]

Vertaling:
Engels: mother's lap; womb
Nederlands: moederschoot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aangeleentheid
Volgende onderwerp: aangrypend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 12:22:04 MGT 2024