Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » psammofiet
psammofiet [boodskap #134680] Sa, 21 November 2020 18:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 8902
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
psammofiet
Afbreking: psam•mo•fiet


Selfstandige naamwoord: psammofiet
Meervoud: psammofiete

Betekenis:
• 'n Plant wat 'n voorkeur het vir sandgrond.

Gebruik:
• Plante wat sand as habitat verkies of verdra, veral fyn tot medium sand, word psammofiete genoem.

Sinoniem:
• sandplant

Vertaling:
Engels: psammophyte
Nederlands: psammofyt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mesofiet
Volgende onderwerp: saprofiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 24 17:39:02 UTC 2020