Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mesofiet
mesofiet [boodskap #134679] Sa, 21 November 2020 18:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18803
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mesofiet
Afbreking: me•so•fiet


Selfstandige naamwoord: mesofiet
Meervoud: mesofiete

Betekenis:
• 'n Plant wat gedy waar water in matige hoeveelhede beskikbaar is, die grootste ekologiese groep van landplante.

Gebruik:
Mesofiete se blare is groter en dunner as die van xerofiete.

Vertaling:
Engels: mesophyte
Nederlands: mesofyt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kalsifiet
Volgende onderwerp: psammofiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 11:14:12 MGT 2024