Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » halofiet
halofiet [boodskap #134675] Sa, 21 November 2020 17:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 8902
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
halofiet
Afbreking: ha•lo•fiet


Selfstandige naamwoord: halofiet
Meervoud: halofiete

Betekenis:
• 'n Soutliewende plant wat in brakgrond groei en daarby aangepas is.

Gebruik:
• Vygies is 'n voorbeeld van 'n halofiet wat blaasselle het waarin hulle soutoplossings stoor.

Sinoniem:
• soutplant

Vertaling:
Engels: halophyte
Nederlands: halofyt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: litofiet
Volgende onderwerp: chasmofiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 24 17:02:15 UTC 2020