Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » psigrofiet
psigrofiet [boodskap #134673] Sa, 21 November 2020 17:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 8902
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
psigrofiet
Afbreking: psi•gro•fiet


Selfstandige naamwoord: psigrofiet
Meervoud: psigrofiete

Betekenis:
• 'n Plant of fungus wat op koue grond groei.

Gebruik:
Psigrofiete kom veral in die poolstreke voor.

Vertaling:
Engels: psychrophyte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hidrofiet
Volgende onderwerp: litofiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 24 17:44:34 UTC 2020