Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verskuiwing
verskuiwing [boodskap #134360] Vr, 30 Oktober 2020 20:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18626
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verskuiwing
Afbreking: ver•skui•wing


Selfstandige naamwoord: verskuiwing
Meervoud: verskuiwinge, verskuiwings
Verkleinwoord: verskuiwinkie
Meervoud van verkleining: verskuiwinkies

Betekenis:
• Die handeling van verskuif; van tyd of plek laat verander.

Gebruik:
• Vanweë voortdurende beweging in die seebodem en die verskuiwing van kontinentale plate word die Middellandse See dikwels deur aardbewings en vulkane geteister.

Afgelei:
• aardverskuiwing
• klankverskuiwing
• paradigmaverskuiwing
• tydverskuiwing

Vertaling:
Engels: shift
Nederlands: verschuiving

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verskuif
Volgende onderwerp: speek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 14:57:36 MGT 2024