Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verfrissing
verfrissing [boodskap #134355] Vr, 30 Oktober 2020 16:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18630
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verfrissing
Afbreking: ver•fris•sing


Selfstandige naamwoord: verfrissing
Meervoud: verfrissinge, verfrissings
Verkleinwoord: verfrissinkie
Meervoud van verkleining: verfrissinkies

Betekenis:
• Iets wat mens verfris en verkwik.

Gebruik:
• Sy bedien ligte verfrissings om die innerlike te versterk.

Sinoniem:
• lafenis
• verkwikking
• versterking

Afgelei:
• verfrissend

Vertaling:
Engels: refreshment
Nederlands: verfrissing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veiligheidsketting
Volgende onderwerp: vergunning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:20:19 MGT 2024