Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spiering
spiering [boodskap #134350] Vr, 30 Oktober 2020 13:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Spiering.
'n Spiering.
spiering
Afbreking: spie•ring


Selfstandige naamwoord: spiering
Meervoud: spierings
Verkleinwoord: spierinkie
Meervoud van verkleining: spierinkies

Betekenis:
• 'n Klein silwerwit vissie wat in soet- en soutwater voorkom, Osmerus eperlanus.

Gebruik:
• Hy het 'n spiering in sy akwarium.

Spreekwoord:
• 'n Spiering uitgooi om 'n kabeljou te vang. ['n Kleinigheid waag om groot voordeel te trek.]

Afgelei:
• spieringeter
• spieringkop
• spieringnet
• spieringvisser

Vertaling:
Engels: smelt
Nederlands: spiering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: speldekussing
Volgende onderwerp: spierkussing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:06:00 MGT 2024