Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sjieling
sjieling [boodskap #134345] Vr, 30 Oktober 2020 11:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die voor- en agterkant van 'n 2,5 sjieling muntstuk.
Die voor- en agterkant van 'n 2,5 sjieling muntstuk.
sjieling
Afbreking: sjie•ling


Selfstandige naamwoord: sjieling
Meervoud: sjielings
Verkleinwoord: sjielinkie
Meervoud van verkleining: sjielinkies

Betekenis:
• 'n Voormalige Suid-Afrikaanse en Britse muntstuk.

Gebruik:
• Daar is twintig sjielings in 'n pond.

Afkorting:
• s.

Vertaling:
Engels: shilling
Nederlands: shilling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: siertoring
Volgende onderwerp: skelling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:56:59 MGT 2024