Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » roosbedding
roosbedding [boodskap #134341] Vr, 30 Oktober 2020 11:10
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Roosbedding.
'n Roosbedding.
roosbedding
Afbreking: roos•bed•ding
Samestelling: roos + bedding


Selfstandige naamwoord: roosbedding
Meervoud: roosbeddings
Verkleinwoord: roosbeddinkie
Meervoud van verkleining: roosbeddinkies

Betekenis:
• 'n Bedding met/vir rose.

Gebruik:
• Gee jou roosbedding kleur met die perfekte metgeselplante.

Vertaling:
Engels: rose bed
Nederlands: rozenbed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: roomyshoring
Volgende onderwerp: saadbedding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 18:55:12 MGT 2024