Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afskorting
afskorting [boodskap #134270] So, 25 Oktober 2020 20:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Voubare afskorting.
'n Voubare afskorting.
afskorting
Afbreking: af•skor•ting


Selfstandige naamwoord: afskorting
Meervoud: afskortings
Verkleinwoord: afskortinkie
Meervoud van verkleining: afskortinkies

Betekenis:
• Raamwerk of ander versperring wat 'n deel van 'n vertrek afskort.

Gebruik:
• Moenie oor die afskorting loer nie!

Sinoniem:
• afkamping
• afskeiding
• partisie
• skerm

Afgelei:
• afskortingsbalk
• gangafskorting
• lugafskorting
• selafskorting

Verwant:
• afskort
• beskort

Vertaling:
Engels: partition
Nederlands: partitie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gordelroos
Volgende onderwerp: beroering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 20:43:09 MGT 2024