Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » partyleier
partyleier [boodskap #134267] So, 25 Oktober 2020 18:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
partyleier
Afbreking: par•ty•lei•er
Samestelling: party + leier
Uitspraak: /parˈtəi̯ˌləi̯.ər/


Selfstandige naamwoord: partyleier
Meervoud: partyleiers
Verkleinwoord: partyleiertjie
Meervoud van verkleining: partyleiertjies

Betekenis:
• Die leier van 'n politieke party.

Gebruik:
• Pieter Groenewald is as die VF Plus se nuwe partyleier aangewys nadat Pieter Mulder aangedui het dat hy as leier sal uittree.

Afgelei:
• partyleierskap

Vertaling:
Engels: party leader
Nederlands: partijleider

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beset
Volgende onderwerp: dwarsoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 13:00:44 MGT 2024