Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » piel
piel [boodskap #134264] So, 25 Oktober 2020 17:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
piel
Afbreking: piel


Selfstandige naamwoord: piel
Meervoud: piele
Verkleinwoord: pieletjie
Meervoud van verkleining: pieletjies

Betekenis:
• (vulgêr) Geslagsdeel van 'n man; manlike genitalieë; die penis.

Gebruik:
• Geen man se piel is so groot nie!

Sinoniem:
• fluit
• peester
• penis
• piepie
• tollie
• totterman
• voël

Antoniem:
• poes

Holoniem:
• pielkop
• pielskag
• pielvel

Afgelei:
• soutpiel

Vertaling:
Engels: cock, dick
Nederlands: piel, piemel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: affêre
Volgende onderwerp: knuppeldik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 00:33:23 MGT 2024