Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » affêre
affêre [boodskap #134263] So, 25 Oktober 2020 17:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
affêre
Afbreking: af•fê•re


Selfstandige naamwoord: affêre
Meervoud: affêres
Verkleinwoord: affêretjie
Meervoud van verkleining: affêretjies

Betekenis:
• 'n Saak of aangeleentheid.
• Iets waarvoor mens nie 'n naam het nie.

Gebruik:
• 'n Toffieappel is 'n morsige affêre.
• Wat se affêre is dit?

Wisselvorm:
• affêring

Sinoniem:
• gebeurtenis
• gedoente
• geskil
• herrie
• moeilikheid
• petalje
• spektakel
• vraagstuk

Vertaling:
Engels: affair, business, matter, issue
Nederlands: affaire

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aankapkussing
Volgende onderwerp: piel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 13:26:57 MGT 2024