Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » jollery
jollery [boodskap #134139] Sa, 17 Oktober 2020 18:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 8351
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
jollery
Afbreking: jol•le•ry


Selfstandige naamwoord: jollery
Meervoud:

Betekenis:
• (informeel) 'n Vrolike en uitbundige jol (partytjie).

Gebruik:
• Gisteraand se laatnag jollery het die bure hewig ontstel.

Vertaling:
Engels: jolling
Nederlands: fuif

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoogdrawend
Volgende onderwerp: wragtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Okt 20 05:20:02 UTC 2020