Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » prior
prior [boodskap #134137] Sa, 17 Oktober 2020 17:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 8351
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
prior
Afbreking: pri•or


Selfstandige naamwoord: prior
Meervoud: priors

Betekenis:
• Kloosterowerste in 'n kloosters wat nie 'n abdy is nie, of die onderowerste onder die ab.

Gebruik:
• Augustinus was prior van 'n klooster in Rome tot 597, toe pous Gregorius I hom as sendeling stuur om die Angele tot die Christendom te bekeer.

Antoniem:
• priores

Vertaling:
Engels: prior
Nederlands: prior

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: visnet
Volgende onderwerp: hoogdrawend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Okt 20 06:00:44 UTC 2020