Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moegoe
moegoe [boodskap #134135] Sa, 17 Oktober 2020 11:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
moegoe
Afbreking: moe•goe


Selfstandige naamwoord: moegoe
Meervoud: moegoes
Verkleinwoord: moegoetjie
Meervoud van verkleining: moegoetjies

Betekenis:
• (skelwoord) 'n Dom of belaglike persoon; iemand wat swak oordeel of min intelligensie openbaar.

Gebruik:
• Moenie jou aan die suurstofstelende moegoe steur nie.

Sinoniem:
• dwaas
• idioot
• mamparra

Vertaling:
Engels: idiot, fool, buffoon
Nederlands: oen, kloothommel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mannetjie
Volgende onderwerp: visnet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 18:49:26 MGT 2024