Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » mannetjie
mannetjie [boodskap #134134] Sa, 17 Oktober 2020 11:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 8351
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
mannetjie
Afbreking: man•ne•tjie


Selfstandige naamwoord: mannetjie
Meervoud: mannetjies

Betekenis:
• 'n Maklike organisme.

Gebruik:
• In teenstelling met die indrukwekkende voorkoms van die mannetjie is die wyfie van die blou pou onopvallend.

Antoniem:
• wyfie

Afgelei:
• mannetjie-eend
• mannetjieseend

Vertaling:
Engels: male animal
Nederlands: mannetje


Selfstandige naamwoord: man
Meervoud: manne, mans
Verkleinwoord: mannetjie
Meervoud van verkleining: mannetjies

Betekenis:
• 'n klein man.

Gebruik:
• Die mannetjie vang al weer kattekwaad aan.

Antoniem:
• vroutjie

Vertaling:
Engels: small man, little fellow
Nederlands: mannetje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eienares
Volgende onderwerp: moegoe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Okt 20 06:31:59 UTC 2020