Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dieet
dieet [boodskap #133856] Do, 01 Oktober 2020 09:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18848
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dieet
Afbreking: di•eet


Selfstandige naamwoord: dieet
Meervoud: diëte
Verkleinwoord: dieetjie
Meervoud van verkleining: dieetjies

Betekenis:
• 'n Aanpassing in die eet- en voedingspatroon.

Gebruik:
• "Jy is wat jy eet", so volg 'n gebalanseerde dieet.

Afgelei:
• dieetkunde
• dieetkundig
• dieetmatig
• dieetsiekte
• dieetverwant

Vertaling:
Engels: diet
Nederlands: dieet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gelid
Volgende onderwerp: hoflik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 14:21:38 MGT 2024