Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gelid
gelid [boodskap #133855] Do, 01 Oktober 2020 09:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gelid
Afbreking: ge•lid


Selfstandige naamwoord: gelid
Meervoud: geledere

Betekenis:
• Een na die ander in 'n opgestelde ry.
• (meervoud) 'n Geslote (veral militêre) groep.

Gebruik:
• Die trompoppies marsjeer netjies in gelid.
• Die aanstelling het uit eie geledere gekom.

Afgelei:
• gelidsluiter

Vertaling:
Engels: row, file, rank, formation
Nederlands: gelid

Nota:
• Moenie gelid met gelit (met litte) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gevegstenue
Volgende onderwerp: dieet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 04:01:16 MGT 2024