Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oumens
oumens [boodskap #133852] Do, 01 Oktober 2020 08:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oumens
Afbreking: ou•mens
Samestelling: ou + mens


Selfstandige naamwoord: oumens
Meervoud: oumense
Verkleinwoord: oumensie
Meervoud van verkleining: oumensies

Betekenis:
• 'n Bejaarde persoon.

Gebruik:
• 'n Oumens hunker soms terug na dit wat was en is geneig om die verlede te verheerlik.

Antoniem:
• jongmens

Vertaling:
Engels: old person
Nederlands: oude mens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geveg
Volgende onderwerp: vermoë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 12:39:13 MGT 2024