Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koekstruif
koekstruif [boodskap #133769] Sa, 26 September 2020 19:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Koekstruif
Koekstruif
koekstruif
Afbreking: koek•struif
Samestelling: koek + struif


Selfstandige naamwoord: koekstruif
Meervoud: koekstruiwe
Verkleinwoord: koekstruifie
Meervoud van verkleining: koekstruifies

Betekenis:
• Nagereg van sponskoek gemeng met jellie, vla en ander lekkernye.

Gebruik:
• Ons kry koesstruif vir poeding.

Vertaling:
Engels: trifle
Nederlands: puddingtaart

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: struif
Volgende onderwerp: klankopname
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 13:36:20 MGT 2024