Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bergreeks
bergreeks [boodskap #133747] Vr, 25 September 2020 18:16
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Himalaja is die wêreld se hoogste bergreeks.
Die Himalaja is die wêreld se hoogste bergreeks.
bergreeks
Afbreking: berg•reeks
Samestelling: berg + reeks


Selfstandige naamwoord: bergreeks
Meervoud: bergreekse
Verkleinwoord: bergreeksie
Meervoud van verkleining: bergreeksies

Betekenis:
• 'n Aaneenlopende landmassa wat uit 'n opeenvolging van berge, pieke en rante bestaan.

Gebruik:
• Die Drakensberge is Suid-Afrika se grootste bergreeks.

Sinoniem:
• berggroep
• bergketting
• gebergte

Vertaling:
Engels: mountain range, mountain chain
Nederlands: gebergte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blindemolletjie
Volgende onderwerp: crescendo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 06:44:43 MGT 2024