Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beesvleis
beesvleis [boodskap #133745] Vr, 25 September 2020 15:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Beesvleis.
Beesvleis.
beesvleis
Afbreking: bees•vleis
Samestelling: bees + vleis
Uitspraak: /ˈbɪə̯s.fləi̯s/


Selfstandige naamwoord: beesvleis
Meervoud:

Betekenis:
• Kulinêre naam vir die vleis van beeste.

Gebruik:
Beesvleis kan van koeie, bulle, verse, tollies of osse verkry word.

Afgelei:
• beesvleisaftreksel
• beesvleispryse
• beesvleisrol
• beesvleisskyfies

Vertaling:
Engels: beef
Nederlands: rundvlees

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oliebron
Volgende onderwerp: blindemolletjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 00:40:48 MGT 2024