Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oliebron
oliebron [boodskap #133744] Vr, 25 September 2020 15:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Olie word met 'n perdekoppomp gepomp.
Olie word met 'n perdekoppomp gepomp.
oliebron
Afbreking: o•lie•bron
Samestelling: olie + bron


Selfstandige naamwoord: oliebron
Meervoud: oliebronne

Betekenis:
• Plek waar petroleum (olie of gas) in die aardkors gevind word.

Gebruik:
• Saoedi-Arabië het talle oliebronne.

Vertaling:
Engels: oil-well
Nederlands: oliebron

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: raakskerm
Volgende onderwerp: beesvleis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 02:09:06 MGT 2024