Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: STILTE ?!?
Re: STILTE ?!? [boodskap #13826] Di, 14 April 1998 00:00
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Mens kan hier lang dinge skryf, as jy wou ...
Sy's nie 'n legende nie - sy bestaan werklik. Sy is 'n verbitterde ou
tannie wat dertig jaar gelede iewers in 'n hool in Kanada gaan bly het, pro
swart is, nie meer weet wat in SA aangaan nie, mense lelike name noem,
sukkel om positief te wees in wat sy skryf, nie mooi om haar kan raaksien
nie en almal om haar in boksies probeer plaas. Om jammer te kry. Sy plaas
darem mooi gedigte op hierdie NG.
So nou en dan is dit lekker om op haar plasings te antwoord en hulle
uitmekaar te trek - sy kon nog nooit 'n redenasie sinvol antwoord nie -
sodra jy haar vastrap op 'n redenasie, val sy die persoon aan en vermy die
issue geheel en al.
G Fourie, gooi 'n klip i die bos dan kyk jy of sy reageer.
--
Net Nico ...

G. Fourie wrote in article
...
| Wie is Gloudina?
|
|
| Nico wrote in message ...
| >Waarom so stil daar in Afrika?
| >Julle gee Gloudina niks om oor te kala nie - netnou verroes sy ....
| >
| >--
| >Net Nico ...
| >
|
|
Re: STILTE ?!? [boodskap #13827 is 'n antwoord op boodskap #13826] Di, 14 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
J H Rykheer  is tans af-lyn  J H Rykheer
Boodskappe: 34
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
> Waarom so stil daar in Afrika?
> Julle gee Gloudina niks om oor te
kala nie - netnou

~~~~
verroes sy ....
>
> --
> Net Nico ...

Interessante werkwoord "kala" - hoe
doen mens dit?
Vorige onderwerp: Boere Suid Afrikaners in Holland
Volgende onderwerp: Re: in 'n ligter luim
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 13:26:28 MGT 2024