Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » liefkoos
liefkoos [boodskap #133565] Wo, 16 September 2020 06:55
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
liefkoos
Afbreking: lief•koos


Werkwoord: liefkoos
Verlede tyd: het geliefkoos

Betekenis:
• Liefde betoon deur iemand saggies met die hand te streel, te druk, of te omhels.

Gebruik:
• Om jou te liefkoos, is wonderlik, my liewe bruid. [Hooglied 4:10]

Sinoniem:
• minnekoos
• troetel
• vry

Afgelei:
• liefkosery
• liefkosing

Vertaling:
Engels: to caress, fondle
Nederlands: liefkozen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vasstandig
Volgende onderwerp: stuurkajuit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 14:44:04 MGT 2024