Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woonhuis
woonhuis [boodskap #133563] Di, 15 September 2020 20:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
woonhuis
Afbreking: woon•huis
Samestelling: woon + huis


Selfstandige naamwoord: woonhuis
Meervoud: woonhuise
Verkleinwoord: woonhuisie
Meervoud van verkleining: woonhuisies

Betekenis:
• 'n Gebou waarin mens kan woon.

Gebruik:
• Arbeidsgenot was die woonhuis van C.J. Langenhoven.

Verwant:
• gastehuis
• herehuis

Vertaling:
Engels: dwelling-house, residential building
Nederlands: woonhuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: droef
Volgende onderwerp: vasstandig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 07:24:32 MGT 2024