Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » droef
droef [boodskap #133562] Di, 15 September 2020 19:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 7861
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
droef
Afbreking: droef


Byvoeglike naamwoord: droef
Vergrotende trap: droewer
Oortreffende trap: droefste
Attributief: droewe
Intensief: kerkhofdroef

Betekenis:
• Wat mens verdrietig maak en treurig stem.

Gebruik:
• Dit wat 'n droewe dag.

Afgelei:
• droefenis
• droefgeestig
• droefheid
• droefnis

Vertaling:
Engels: sad, miserable, dejected
Nederlands: droef

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: noeps
Volgende onderwerp: woonhuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 22 01:43:10 UTC 2020