Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » noeps
noeps [boodskap #133561] Di, 15 September 2020 19:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 7861
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
noeps
Afbreking: noeps


Selfstandige naamwoord: noeps
Meervoud: noepse

Betekenis:
• (histories) 'n Kort, dik sambok om die trekosse wat die naaste aan die wa is te beheer.

Gebruik:
• Hannes het met die noeps tussen hulle ingespring.

Sinoniem:
• agterossambok

Vertaling:
Engels: after-ox sjambok
Nederlands: achteros sjambok

Nota:
• Afgelei van Khoitaal.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klik
Volgende onderwerp: droef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 22 02:09:37 UTC 2020