Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » vaslê
vaslê [boodskap #133558] Di, 15 September 2020 14:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 7861
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
vaslê
Afbreking: vas•lê
Samestelling: vas + lê


Werkwoord: lê vas, vaslê
Verlede tyd: het vasgelê

Betekenis:
• Iets vasvang en bewaar (inligting stoor, klank opneem, ens.).

Gebruik:
• Ek sal my woord op hulle harte skryf en dit in hulle gedagte vaslê. [Jeremia 31:33]

Verwant:
• vaslegging

Vertaling:
Engels: capture, record, register
Nederlands: vastleggen, vestigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kokkerot
Volgende onderwerp: kliek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 22 01:43:42 UTC 2020