Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » dialekties
dialekties [boodskap #133556] Di, 15 September 2020 13:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 7861
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
dialekties
Afbreking: dia•lek•ties


Byvoeglike naamwoord: dialekties
Attributief: dialektiese

Betekenis:
• Wat 'n dialek betref; eie aan 'n streektaal is.

Gebruik:
• Talle afwykings in die klankvorme van Afrikaanse woorde kom ook dialekties in Nederlands voor.

Afkorting:
• dial.

Vertaling:
Engels: dialectical
Nederlands: dialectisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spesialiteit
Volgende onderwerp: kokkerot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 22 00:33:04 UTC 2020