Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bruidskat
bruidskat [boodskap #132603] Sa, 08 Augustus 2020 12:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bruidskat
Afbreking: bruid•skat
Samestelling: bruid + skat
Uitspraak: /ˈbrœi̯t.skat/


Selfstandige naamwoord: bruidskat
Meervoud: bruidskatte

Betekenis:
• Geskenk wat 'n vrou van haar ouers kry as sy in die huwelik tree.

Gebruik:
• Sedert die Middeleeue in Europa was die bruidskat dikwels die grootste bron van inkomste en rykdom wat 'n man kon verdien.

Sinoniem:
• huweliksgeskenk
• trougeskenk

Verwant:
• lobola

Vertaling:
Engels: dowry
Nederlands: bruidsschat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: landnaam
Volgende onderwerp: soutloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 19:33:36 MGT 2024