Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » soeklig
soeklig [boodskap #132599] Sa, 08 Augustus 2020 11:39
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18788
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Soeklig op 'n skip.
'n Soeklig op 'n skip.
soeklig
Afbreking: soek•lig
Samestelling: soek + lig


Selfstandige naamwoord: soeklig
Meervoud: soekligte
Verkleinwoord: soekliggie
Meervoud van verkleining: soekliggies

Betekenis:
• 'n Sterk gerigte lig of lamp waarmee dinge in die donker opgespoor word.
• (figuurlik) Fokus op iets plaas.

Gebruik:
• Die polisiehelikopter rig sy soeklig op die vlugtende misdadigers.
• Die gedrag van boelies word weereens onder die soeklig geplaas.

Vertaling:
Engels: searchlight, spotlight
Nederlands: zoeklicht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanwesig
Volgende onderwerp: terrein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 13:49:52 MGT 2024