Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » glipnok
glipnok [boodskap #132531] Ma, 03 Augustus 2020 17:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
glipnok
Afbreking: glip•nok


Selfstandige naamwoord: glipnok
Meervoud: glipnokke

Betekenis:
• Die nok waaroor die haan van 'n vuurwapen glip as 'n skoot afgaan.

Gebruik:
• Die hamer van 'n rewolwer met enkelaksie moet deur die skut agtertoe getrek word totdat dit met die glipnok koppel, waarna die sneller getrek word om die glipnok te ontkoppel en die wapen te vuur.

Vertaling:
Engels: slipping cam, slipping dial

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: akkoord
Volgende onderwerp: eksoskelet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 19:29:30 MGT 2024