Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slee
slee [boodskap #132529] Ma, 03 Augustus 2020 12:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18626
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Seun op 'n slee.
'n Seun op 'n slee.
slee
Afbreking: slee


Selfstandige naamwoord: slee
Meervoud: sleë
Verkleinwoord: sleetjie
Meervoud van verkleining: sleetjies

Betekenis:
• 'n Voertuig sonder wiele waarmee daar oor gladde oppervlaktes soos ys of sneeu gery word.

Gebruik:
• 'n Slee het gewoonlik twee parallelle lopers (stawe van hout of metaal) aan die onderkant waarop dit gly, met 'n platform waarop mense of goedere vervoer word.

Vertaling:
Engels: sledge, sleigh, sled
Nederlands: slee, slede

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eersug
Volgende onderwerp: akkoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 17:08:03 MGT 2024