Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » slaginstrument
slaginstrument [boodskap #132509] So, 02 Augustus 2020 11:33
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 6768
Geregistreer: Julie 2020
Karma: 0
Senior Lid
Slaginstrumente
Slaginstrumente
slaginstrument
Afbreking: slag•in•stru•ment
Samestelling: slag + instrument


Selfstandige naamwoord: slaginstrument
Meervoud: slaginstrumente
Verkleinwoord: slaginstrumentjie
Meervoud van verkleining: slaginstrumentjies

Betekenis:
• 'n Musiekinstrument wat 'n klank maak as iets daarop slaan.

Gebruik:
• 'n Simbaal is, net soos 'n drom en 'n xilofoon, 'n slaginstrument .

Sinoniem:
• perkussie-instument

Hiperoniem:
• musiekinstrument

Vertaling:
Engels: percussion instrument
Nederlands: slaginstrument

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So, 02 Augustus 2020 11:47]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: astronomie
Volgende onderwerp: tjalie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Aug 03 12:42:05 UTC 2020